Gwendoline Yeo (gebore 10 Julie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Desperate Housewives (2004) en American Crime (2015).
Filmografie Rolprente 2007: Dead Tone 2012: Heathens and Thieves 2015: Curious George 3: Back to the Jungle
Televisiereekse 2004: Desperate Housewives 2006: Lou and Lou: Safety Patrol 2008: Wolverine and the X-Men 2008: Stitch! 2015: American Crime
Televisierolprente 2017: An American Girl Story: Ivy & Julie 1976 - A Happy Balance
Video's 2007: The Invincible Iron Man 2011: Dead Space: Aftermath
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu