Charlyne Yi (gebore 4 Januarie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Knocked Up (2007), Cloverfield (2008), en This Is 40 (2012), en in die televisiereeks Steven Universe (2013).

Filmografie Rolprente 2007: Knocked Up 2008: Cloverfield 2009: Paper Heart 2012: This Is 40 2015: Call Me Lucky 2017: Literally, Right Before Aaron 2018: Second Act 2018: Puppet Master: The Littlest Reich 2018: Next Gen Always Be My Maybe

Televisiereekse 2013: Steven Universe 2014: We Bare Bears 2018: Summer Camp Island

Televisierolprente 2018: DIY

Video's 2010: Fast 2012: Becky Stark Interviews Charlyne Yi 2015: Apple: Backstage

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu