Heléne Yorke (gebore 27 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Night Before (2015) en in die televisiereekse Person of Interest (2011), Masters of Sex (2013), en The Good Fight (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Are You Joking? 2015: The Night Before
Televisiereekse 2011: Person of Interest 2012: High Maintenance 2013: Masters of Sex 2016: Graves 2017: The Good Fight
Video's 2013: Darkroom
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu