Bellamy Young (gebore 19 Februarie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente We Were Soldiers (2002) en Mission: Impossible III (2006), en in die televisiereekse Scrubs (2001) en Scandal (2012).

Filmografie Rolprente 2002: We Were Soldiers 2002: Swatters 2006: Mission: Impossible III 2007: Simple Things 2008: One, Two, Many 2011: Joint Body 2016: The Night Stalker

Televisiereekse 2001: Scrubs 2012: Scandal

Televisierolprente 2008: Mask of the Ninja 2018: False Profits

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Oxford