Dey Young (gebore 28 Julie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rock 'n' Roll High School (1979), Pretty Woman (1990), en Red Eye (2005), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).
Filmografie Rolprente 1979: Rock 'n' Roll High School 1990: Pretty Woman 1997: True Heart 2005: Red Eye
Televisiereekse 1987: Star Trek: The Next Generation 1995: The Marshal
Televisierolprente 1983: Sitcom 1991: Murder 101 1993: In the Shadows, Someone's Watching 1998: A Chance of Snow 2000: The David Cassidy Story
Video's 1998: Tactical Assault 2010: Staying After Class
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu