Grace Zabriskie (gebore 17 Mei 1941) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wild at Heart (1990), Armageddon (1998), The Grudge (2004), en Inland Empire (2006).
Filmografie Rolprente 1990: Wild at Heart 1991: Servants of Twilight 1997: Annie's Garden 1998: Armageddon 1999: Trash 2000: Home the Horror Story 2004: The Grudge 2004: The Last Letter 2006: Inland Empire 2014: Blind Malice 2014: The Makings of You 2015: Rosemont 2018: Joe Frank: Somewhere Out There
Televisiereekse 1993: Angel Falls 1993: Fallen Angels 2006: Big Love
Televisierolprente 1984: The Burning Bed 1992: A House of Secrets and Lies 1993: Black Widow Murders: The Blanche Taylor Moore Story 1993: Bonds of Love 1996: A Promise to Carolyn
Video's 2000: Cumberland: Island in Time 2002: Reflections on the Phenomenon of 'Twin Peaks''' 2003: The Wind Effect 2014: Between Two Worlds''
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu