Nora Zehetner (gebore 5 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brick (2005) en Creative Control (2015), en in die televisiereeks Maron (2013).

Filmografie Rolprente 2005: Brick 2007: Beneath 2009: Spooner 2015: Creative Control 2019: Spring Bloom

Televisiereekse 2009: Seattle Grace: On Call 2013: Maron

Televisierolprente 2001: An American Town 2008: Princess

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu