Vanessa Zima (gebore 17 Desember 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ulee's Gold (1997) en Zoe (2001), en in die televisiereekse Murder One (1995) en House (2004).
Filmografie Rolprente 1997: Ulee's Gold 1998: The Rose Sisters 2000: The Brainiacs.com 2001: Zoe 2011: The Absent 2018: Killer Weekend
Televisiereekse 1995: Murder One 2004: House
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu