Yvonne Zima (gebore 16 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Long Kiss Goodnight (1996), Executive Decision (1996), Iron Man 3 (2013), en The Nice Guys (2016).

Filmografie Rolprente 1996: The Long Kiss Goodnight 1996: Executive Decision 1998: The Rose Sisters 2011: The Absent 2011: Meeting Spencer 2011: Goy 2013: Iron Man 3 2016: The Nice Guys Rent a Baby

Televisierolprente 1996: Christmas Every Day 1999: The Secret Path 2000: A Father's Choice 2014: The Girl He Met Online 2016: Killing Mommy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu