Gillian Zinser (gebore 25 Oktober 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ecstasy (2011) en Savages (2012), en in die televisiereeks 90210 (2008).

Filmografie Rolprente 2011: Ecstasy 2011: The Truth Below 2012: Savages 2017: Halfway 2018: HOLY NEW YORK

Televisiereekse 2008: 90210

Televisierolprente 2015: Two Wrongs

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense