John Aasen (5 Maart 1890 – 1 Augustus 1938) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Why Worry? (1923) en Legionnaires in Paris (1927).
Filmografie Rolprente 1923: Why Worry? 1927: Legionnaires in Paris
Video's 2005: Harold Lloyd Comedy Collection: Mini Biographies
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse Vrymesselaars Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1938 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu