Philip Abbott (20 Maart 1924 – 23 Februarie 1998) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sweet Bird of Youth (1962) en Hangar 18 (1980), en in die televisiereekse The F.B.I. (1965) en The Six Million Dollar Man (1974).
Filmografie Rolprente 1957: The Bachelor Party 1957: The Invisible Boy 1962: Sweet Bird of Youth 1980: Hangar 18
Televisiereekse 1951: Goodyear Playhouse 1954: Justice 1955: Appointment with Adventure 1959: The House on High Street 1960: CBS Repertoire Workshop 1964: Mr. Broadway 1965: The F.B.I. 1974: The Six Million Dollar Man 1976: Ark II
Televisierolprente 1960: Dillinger 1967: Cosa Nostra, Arch Enemy of the FBI 1967: Campo 44
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu