Thomas Markle (* 18 Julie 1944) is 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Facts of Life (1979), Married with Children (1986), en Top of the Heap (1991).
Filmografie Televisiereekse 1979: The Facts of Life 1986: Married with Children 1991: Top of the Heap
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense