Lee Aaker (25 September 1943 - 1 April 2021) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente O. Henry's Full House (1952), Hondo (1953), en The Challenge of Rin Tin Tin (1958), en in die televisiereeks The Adventures of Rin Tin Tin (1954).
Filmografie Rolprente 1952: O. Henry's Full House 1953: Hondo 1953: Jeopardy 1958: The Challenge of Rin Tin Tin
Televisiereekse 1949: Fantastic Studios, Inc. 1949: Sandy Dreams 1954: The Adventures of Rin Tin Tin 1956: Ethel Barrymore Theater 1961: Tallahassee 7000
Video's 1991: Rin-Tin-Tin: Hero of the West
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021