Cozi Zuehlsdorff (gebore 3 Augustus 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dolphin Tale (2011), Dolphin Tale 2 (2014), en Pure Country Pure Heart (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Dolphin Tale 2013: Winter, the Dolphin That Can 2014: Dolphin Tale 2 2017: Pure Country Pure Heart Desolate Beauty
Televisierolprente 2012: Bits and Pieces 2018: Freaky Friday
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1998