Necar Zadegan (gebore 20 Junie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Unthinkable (2010) en in die televisiereekse 24 (2001), Masters of Sex (2013), en Girlfriends' Guide to Divorce (2014).
Filmografie Rolprente 2010: Unthinkable 2010: Elena Undone 2013: America on Stage 2013: Meth Head
Televisiereekse 2001: 24 2012: Emily Owens M.D. 2013: Masters of Sex 2014: Girlfriends' Guide to Divorce 2014: Rake
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense