Shelby Young (gebore 8 April 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Social Network (2010) en in die televisiereekse American Horror Story (2011) en Star Wars Forces of Destiny (2017).

Filmografie Rolprente 2010: The Social Network 2015: Nightlight 2015: A Haunting in Cawdor Them

Televisiereekse 2011: American Horror Story 2017: Star Wars Forces of Destiny

Televisierolprente 2014: Checked Out 2015: The House Sitter

Video's 2014: The Slap

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu