Karen Young (gebore 29 September 1958) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 9½ Weeks (1986), Jaws: The Revenge (1987), Torch Song Trilogy (1988), en Daylight (1996).

Filmografie Rolprente 1983: Deep in the Heart 1985: Almost You 1986: 9½ Weeks 1986: Heat 1987: Jaws: The Revenge 1988: Torch Song Trilogy 1988: Criminal Law 1989: Little Sweetheart 1989: Night Game 1991: The Boy Who Cried Bitch 1995: The Wife 1996: Daylight 1999: Joe the King 2000: Mercy 2005: Heading South 2008: Restless 2011: Warrior Woman 2012: The Sumo Wrestler

Televisierolprente 1986: The High Price of Passion 1988: Wild Things 1991: The Summer My Father Grew Up 1997: On the Edge of Innocence

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu