Carlson Young (gebore 29 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Key and Peele (2012), Scream: The TV Series (2015), en Last Teenagers of the Apocalypse (2016).

Filmografie Televisiereekse 2007: As the Bell Rings 2011: Wendy 2012: Key and Peele 2015: Scream: The TV Series 2016: Last Teenagers of the Apocalypse

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu