Lydia Wilson (* 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Never Let Me Go (2010), About Time (2013), en Star Trek: Beyond (2016), en in die televisiereeks Ripper Street (2012).

Filmografie Rolprente 2010: Never Let Me Go 2013: About Time 2016: Star Trek: Beyond 2016: Love Is Thicker Than Water 2018: Still 2018: Lie of You

Televisiereekse 2012: Ripper Street

Televisierolprente 2012: The Making of a Lady

Video's 2016: Star Trek Beyond: Enterprise Takedown

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu