Sheree J. Wilson (gebore 12 Desember 1958) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Gundown (2011) en in die televisiereekse Dallas (1978) en Walker, Texas Ranger (1993).
Filmografie Rolprente 1985: Crimewave 1985: Fraternity Vacation 1994: Hellbound 2006: Killing Down 2011: The Gundown 2012: Easy Rider 2: The Ride Home 2014: Jail Wagon 2018: Cannes Without a Plan Rosamond I, John The Truthsayers While We're Here The Silent Natural
Televisiereekse 1978: Dallas 1985: Our Family Honor 1993: Walker, Texas Ranger 1999: Sons of Thunder 2007: Pink 2017: Steve & Kathy
Televisierolprente 1984: Velvet 2005: Walker, Texas Ranger: Trial by Fire 2007: Anna's Storm
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu