Amanda Winn-Lee (gebore 14 November 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Leaves (2004) en in die televisiereekse Neon Genesis Evangelion (1995), .hack//SIGN (2002), en Persona 4: The Animation (2011).

Filmografie Rolprente 1995: Super Atragon 1997: Neon Genesis Evangelion: The End of Evangelion 2004: Dead Leaves

Televisiereekse 1995: Neon Genesis Evangelion 1995: Golden Boy 2002: .hack//SIGN 2011: Persona 4: The Animation

Video's 1995: Gunsmith Cats 1996: Burn Up W 2001: Read or Die

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu