Anne Winters (gebore 3 Junie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mom and Dad (2017) en in die televisiereekse Tyrant (2014), Zac and Mia (2017), en 13 Reasons Why (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Sand Castles 2015: Flirting with Madness 2016: The Tribe 2017: Mom and Dad
Televisiereekse 2014: Tyrant 2015: Wicked City 2017: Zac and Mia 2017: 13 Reasons Why
Televisierolprente 2019: Grand Hotel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense