Rebecca Wisocky (gebore 12 November 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hello, My Name Is Doris (2015) en in die televisiereekse The Mentalist (2008), American Horror Story (2011), en Devious Maids (2013).

Filmografie Rolprente 2015: Hello, My Name Is Doris

Televisiereekse 2008: The Mentalist 2011: American Horror Story 2013: Devious Maids

Televisierolprente 2011: Circling the Drain 2011: Swallow

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu