Ellen Woglom (gebore 18 April 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse CSI: NY (2004), Californication (2007), en Chicago P.D. (2014).
Filmografie Rolprente 2009: April Showers 2012: Hated
Televisiereekse 2004: CSI: NY 2007: Californication 2010: Outlaw 2014: Chicago P.D.
Televisierolprente 2011: My Freakin' Family 2012: Brothers-In-Law 2013: Untitled Greg Daniels & Robert Padnick
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu