Kristina Wong is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Urban Playground (2002), Target Audience 9.1 (2007), en Dreamkiller (2010).
Filmografie Rolprente 2002: Urban Playground 2007: Target Audience 9.1 2010: Dreamkiller 2011: Wong Flew Over the Cuckoo's Nest
Video's 2010: Recession Lemons
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense