Lana Wood (gebore 1 Maart 1946) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Searchers (1956), Diamonds Are Forever (1971), en The Executive, en in die televisiereeks The Long, Hot Summer (1965).
Filmografie Rolprente 1956: The Searchers 1968: For Singles Only 1969: Scream Free! 1971: Diamonds Are Forever 1972: A Place Called Today 1974: Goodnight Jackie 1975: Sons of Sassoun 1977: Grayeagle 1982: Satan's Mistress 2010: Deadly Renovations 2011: When Happy Met Froggie 2014: Donors 2015: Bestseller 2016: Subconscious Reality 2018: Wild Faith 2018: Bill Tilghman and the Outlaws The Executive Race to Judgment Byer's Bog Virtue
Televisiereekse 1965: The Long, Hot Summer 1979: Big Shamus, Little Shamus 1997: Movie Television 2018: Natalie Wood: An American Murder Mystery
Televisierolprente 1965: The Hollywood Deb Stars of 1965
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu