Barbara Alyn Woods (gebore 11 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Striptease (1996) en in die televisiereekse Star Trek: The Next Generation (1987), Honey, I Shrunk the Kids: The TV Show (1997), en One Tree Hill (2003).
Filmografie Rolprente 1992: Dance with Death 1996: Striptease 2001: The Confidence Man
Televisiereekse 1987: Star Trek: The Next Generation 1993: Eden 1997: Honey, I Shrunk the Kids: The TV Show 2003: One Tree Hill
Televisierolprente 2004: I Downloaded a Ghost 2014: Death Clique
Video's 1994: Ghoulies IV
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu