Irene Worth (23 Junie 1916 – 9 Maart 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Orders to Kill (1958), Nicholas and Alexandra (1971), Deathtrap (1982), en Onegin (1999).

Filmografie Rolprente 1958: Orders to Kill 1959: The Scapegoat 1963: To Die in Madrid 1971: Nicholas and Alexandra 1971: King Lear 1982: Deathtrap 1984: Forbidden 1993: Lost in Yonkers 1999: Onegin

Televisiereekse 1957: Men, Women and Clothes 1983: Storyboard

Televisierolprente 1949: Antigone 1949: The Duchess of Malfi 1961: Drama Into Opera: Oedipus Rex 1977: The Displaced Person 1979: Under This Sky 1980: Happy Days 1983: Separate Tables 1989: The Shell Seekers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu