N'Bushe Wright (gebore 20 September 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Zebrahead (1992), Fresh (1994), Dead Presidents (1995), en Blade (1998).
Filmografie Rolprente 1992: Zebrahead 1994: Fresh 1995: Dead Presidents 1998: Blade 2000: 3 Strikes 2002: Civil Brand 2004: Joy Road 2005: God's Forgotten House 2006: Restraining Order
Televisierolprente 1997: Close to Danger
Video's 2004: He Say... She Say... But What Does GOD Say?
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969