Tanya Wright (gebore 3 Mei 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 24 (2001), True Blood (2008), en Orange Is the New Black (2013).

Filmografie Rolprente 2010: Butterfly Rising

Televisiereekse 1996: Buddies 2001: 24 2003: The Handler 2008: True Blood 2013: Orange Is the New Black

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978