Cori Yarckin is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Voice (2006) en in die televisiereeks Noah Knows Best (2000).
Filmografie Rolprente 2006: The Voice
Televisiereekse 2000: Noah Knows Best 2000: Making the Band 2005: The Road to Stardom with Missy Elliott
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu