Danika Yarosh (gebore 1 Oktober 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jack Reacher: Never Go Back (2016) en The Miracle Season (2018), en in die televisiereeks Shameless (2011).
Filmografie Rolprente 2016: Jack Reacher: Never Go Back 2018: The Miracle Season 2018: Foreign Exchange
Televisiereekse 2011: Shameless 2012: See Dad Run
Video's 2017: Reacher: An Unexpected Family 2017: Relentless: On Location in Louisiana
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu