Constance Wu (gebore 22 Maart 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sound of My Voice (2011), Parallels (2015), en Crazy Rich Asians (2018), en in die televisiereeks Fresh Off the Boat (2015).
Filmografie Rolprente 2011: Sound of My Voice 2013: Deadly Revenge 2014: Electric Slide 2015: Parallels 2017: The Feels 2018: Crazy Rich Asians 2018: All the Creatures Were Stirring 2019: Low Budget Ethnic Movie 2019: Wish Dragon
Televisiereekse 2012: Eastsiders 2014: Spooked 2015: Fresh Off the Boat 2017: Dimension 404
Televisierolprente 2014: High Moon
Video's 2013: Ties
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense