Jona Xiao (gebore 18 Mei 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Keeping Up with the Joneses (2016) en Gifted (2017), en in die televisiereeks Halt and Catch Fire (2014).
Filmografie Rolprente 2016: Keeping Up with the Joneses 2017: Gifted
Televisiereekse 2014: Halt and Catch Fire 2014: Saving Face 2017: In the Limelight with Lawrence Chau
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989