Sarah Wright (gebore 28 September 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The House Bunny (2008), 21 & Over (2013), Walk of Shame (2014), en American Made (2017).
Filmografie Rolprente 2007: X's & O's 2008: The House Bunny 2013: 21 & Over 2014: Walk of Shame 2017: American Made The Place of No Words
Televisiereekse 2004: Quintuplets 2006: The Loop 2011: Mad Love 2014: Marry Me
Televisierolprente 2006: All You've Got 2010: True Love 2011: The Assistants 2012: Happy Valley Skinny Dip
Video's 2007: Thesis: Work vs. Play 2017: American Made: American Storytellers 2017: American Made: In the Wings 2017: Shooting 'American Made'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983