Katie Wright (gebore 25 Desember 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It's Pat: The Movie (1994), The Lost World: Jurassic Park (1997), Idle Hands (1999), en A.I. Artificial Intelligence (2001).
Filmografie Rolprente 1994: It's Pat: The Movie 1997: The Lost World: Jurassic Park 1998: Hairshirt 1999: Idle Hands 2000: The Sculptress 2001: A.I. Artificial Intelligence
Televisiereekse 1996: Malibu Shores
Televisierolprente 1996: Abduction of Innocence 1996: A Secret Between Friends: A Moment of Truth Movie 1997: Detention: The Siege at Johnson High
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1971