Mimi Woods is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghost in the Shell (1995) en Ghost in the Shell 2.0 (2008).

Filmografie Rolprente 1995: Ghost in the Shell 2008: Ghost in the Shell 2.0

Video's 1986: Outlanders

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965