Deborah Ann Woll (gebore 7 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Catch .44 (2011) en Someday This Pain Will Be Useful to You (2011), en in die televisiereekse True Blood (2008) en The Punisher (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Catch .44 2011: Someday This Pain Will Be Useful to You 2011: Seven Days in Utopia 2015: Forever 2015: The Automatic Hate 2018: The Maze 2018: Silver Lake
Televisiereekse 2008: True Blood 2010: True Blood: Webisodes 2010: True Blood: Jessica's Blog 2015: Daredevil 2017: The Punisher
Televisierolprente 2018: Stream of Many Eyes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu