Madison Wolfe (gebore 12 Oktober 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente On the Road (2012), Trumbo (2015), Joy (2015), en The Conjuring 2 (2016).
Filmografie Rolprente 2012: On the Road 2015: Trumbo 2015: Joy 2015: Home Sweet Hell 2016: The Conjuring 2 2017: Trafficked 2017: I Kill Giants
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002