Camille Winbush (gebore 9 Februarie 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eraser (1996) en Ghost Dog: The Way of the Samurai (1999), en in die televisiereekse Minor Adjustments (1995) en The Bernie Mac Show (2001).
Filmografie Rolprente 1996: Eraser 1999: Ghost Dog: The Way of the Samurai 2018: Everything But a Man Far from the Tree
Televisiereekse 1994: Viper 1995: Minor Adjustments 2001: The Bernie Mac Show 2013: The Choir
Televisierolprente 2010: Love Cures Cancer: Jessica Hall's Haunted Mansion
Video's 1996: The Garage Club
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu