Deborah Joy Winans (gebore 6 September 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fragile World (2014) en in die televisiereeks Greenleaf (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Fragile World

Televisiereekse 2015: Sheen Talk Live 2016: Greenleaf 2017: OWN Tonight

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983