Melanie Wilson (gebore 14 Oktober 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Facing the Enemy (2001) en in die televisiereekse Simon & Simon (1981), The A-Team (1983), en Perfect Strangers (1986).
Filmografie Rolprente 2001: Facing the Enemy 2002: Just a Dream
Televisiereekse 1981: Simon & Simon 1983: The A-Team 1986: Perfect Strangers
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu