Rita Wilson (gebore 26 Oktober 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepless in Seattle (1993), Jingle All the Way (1996), Runaway Bride (1999), en My Big Fat Greek Wedding (2002).

Filmografie Rolprente 1985: Volunteers 1993: Sleepless in Seattle 1996: Jingle All the Way 1999: Runaway Bride 2002: My Big Fat Greek Wedding 2002: Auto Focus 2006: Beautiful Ohio 2014: Dawn Patrol 2016: My Big Fat Greek Wedding 2 2018: Simple Wedding Emmett A Man Called Ove

Televisiereekse 1998: Famous Families

Televisierolprente 1990: Sisters 1999: Invisible Child

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu