Mary Louise Wilson (gebore 12 November 1931) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Zelig (1983), Pet Sematary (1989), Nebraska (2013), en Ocean's Eight (2018).

Filmografie Rolprente 1983: Zelig 1989: Pet Sematary 1999: 24 Nights 2013: Nebraska 2018: Ocean's Eight

Televisiereekse 1988: The Thorns 1996: Theater Talk 2001: Fling

Televisierolprente 2002: Stage on Screen: The Women

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu