Kristen Wilson (gebore 4 September 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bulletproof (1996), Doctor Dolittle (1998), Dungeons & Dragons (2000), en Walking Tall (2004).
Filmografie Rolprente 1996: Bulletproof 1998: Doctor Dolittle 2000: Dungeons & Dragons 2001: Dr. Dolittle 2 2002: Ritual 2004: Walking Tall
Televisiereekse 1992: Stand-Up Stand-Up 1996: Matt Waters
Televisierolprente 2005: Twitches 2007: Twitches Too
Video's 2006: Dr. Dolittle 3
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu