Elizabeth Wilson (4 April 1921 – 9 Mei 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Graduate (1967), 9 to 5 (1980), The Addams Family (1991), en Quiz Show (1994).
Filmografie Rolprente 1967: The Graduate 1970: Jenny 1971: Little Murders 1974: Man on a Swing 1975: The Prisoner of Second Avenue 1980: 9 to 5 1991: The Addams Family 1994: Quiz Show
Televisiereekse 1963: East Side/West Side 1975: Doc 1986: Morningstar/Eveningstar 1992: Delta
Televisierolprente 1974: Another April 1978: All's Well That Ends Well 1982: Morning's at Seven 1987: A Conspiracy of Love 1994: Spring Awakening
Video's 1989: Nora's Christmas Gift
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu