Chandra Wilson (gebore 27 Augustus 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Philadelphia (1993) en Lone Star (1996), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).
Filmografie Rolprente 1993: Philadelphia 1996: Lone Star 2010: Frankie & Alice 2018: Christmas Harmony
Televisiereekse 2001: Bob Patterson 2005: Grey's Anatomy 2018: Grey's Anatomy: B-Team
Televisierolprente 2008: Accidental Friendship 2010: Imagine 013: A Celebration of Children's Hospital Los Angeles 2014: The ABC's of Schoolhouse Rock
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu