Bridgette Wilson (gebore 25 September 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Last Action Hero (1993), Billy Madison (1995), Mortal Kombat (1995), en I Know What You Did Last Summer (1997).
Filmografie Rolprente 1993: Last Action Hero 1995: Billy Madison 1995: Mortal Kombat 1996: Sweet Evil 1997: I Know What You Did Last Summer 1998: Starstruck 1999: Love Stinks 2001: The Wedding Planner 2002: Buying the Cow 2002: Extreme Ops 2005: Shopgirl 2008: Phantom Punch
Televisierolprente 1997: The Stepsister
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu