Samantha Smith (gebore 4 November 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Transformers (2007) en in die televisiereeks Supernatural (2005).

Filmografie Rolprente 1998: The Truth About Juliet 2007: Transformers 2010: The Chosen One 2016: The Devil's Dolls

Televisiereekse 1998: Buddy Faro 2005: Supernatural

Televisierolprente 2007: McBride: Dogged 2007: Love's Unending Legacy

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu